VRAAG 1: 1.1 Me. Fasi begin 'n klein besigheid deur pasteie by skole en fabrieke na aan haar werksplek te verkoop. Sy betaal huur van R1 500 per maand. Dit kos haar R5,00 om elke pastel te maak en te verpak en sy verkoop dit teen R15,00 elk. Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.2 1.2.1 1.2.2 1.3 1.3.1 1.3.2 TABEL 2: DIE KOSTE EN INKOMSTE VIR DIE BESIGHEID Aantal pasteie Totale Koste in Rand Inkomste in Rand Koste= R1 500 + R5,00 x n Inkomste= R15,00 x n; 0 1 500 0 Die volgende formules is gebruik om die koste en inkomste onderskeidelik te bereken: A = P(1 + i)^ 50 A 750 Gebruik die tabel om me. Fasi se gelykbreekbedrag te bepaal. Bereken die waarde van A. Toon by wyse van berekeninge dat die waarde van B, R3 750 is. Bereken die wins indien 350 pastele verkoop word. waar n die aantal pastele verteenwoordig. Gebruik die onderstaande formule: 100 150 2000 2 250 1.500 2 250 Gemiddelde inflasiekoers Koste van 'n bruinbrood Me. Fasi leen R60 000 van Women's Bank om haar besigheid te begin, en stem in om die geld terug te betaal teen 'n rentekoers van 8,5% wat maandeliks saamgestel is vir 2 jaar. Bereken die bedrag van die rente wat aan die einde van die eerste jaar bygevoeg is. Bereken die totale bedrag wat Me. Fasi aan die bank na 2 jaar terugbetaal het. 250 2.750 B 3 Die gemiddelde inflasiekoerse vir die periode 2016 tot 2017 word in die volgende tabel aangedui. 2016 4,51% R9,99 350 3.250 5 250 Verduidelik die betekenis van die term inflasiekoers. Bereken die koste van 'n bruinbrood in 2017 deur gebruik te maak van die gemiddelde inflasiekoerse wat in die bostaande tabel gegee is. 2017 6,59% A (2) (3) (2) (3) (2) (5) (2) (3) [22]​